Cabernet op die stoep Cabernet op die stoep October 18, 2011 stil sit ons en peins lig die glase op mekaar en kyk na die oranje maan wat kaalskaam oor die horison loer net haar nagkebaai aan deurskynend sag haar kleed sy wag deur die nag mars was op n ander baan teleurgesteld duik sy in die wes oseaan Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!