Ek is in 2 geskeur
die boom wat ons geplant het
het n reus geword
ons liefde vir mekaar
was so sterk soos
die stam van ons boom gewees
dit het fluks gegroei
tot daardie nag
toe die bliksemstraal
dit getref het
en in 3 geskeur het
ek jy en die ander vrou
kan nie geskei word nie
(sien foto)
Leave a Reply
Be the First to Comment!