Venus word bevrug Venus word bevrug October 19, 2011 die ou komeet slinger slinger deur die heelal sy stert is kort sy vuur is flou sy pad kruis met venus hy duik in haar skoot n duisend jong komete bestorm die heelal daar is lewe na die dood Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!