Kruip jy weg in jou donkerkamer Kruip jy weg in jou donkerkamer October 19, 2011 jy fotograaf wat film strip kan doen maar lig my in watter prentjie sien jy op dir strip teen die lig jouself kaal in die kalklig gestrip soos die slagoffers in ligdag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!