Jy is nou hier vasgemeer vir die res van jou tyd Jy is nou hier vasgemeer vir die res van jou tyd November 3, 2011 jy is geanker en wieg op die deining van my kalm see die roes gaan afdop n vars laag lewe kry jy n glimlag n lag en warmte jou hart begin weer klop n lewe wag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!