Was ek verward liefdeland of hormoonland Was ek verward liefdeland of hormoonland November 17, 2011 die ou stof gaan lê die lentereens deurweek nuwe lewe hormoon reis op die wind en bestuif elke neus ons moes nie ons het geweet daar was nie genoeg kombers daardie winter het ons gevrek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!