Seervrou

Seervrou

soos n warrelwind
het jy in my lewe gekom

stof in my oe gewaai

ek kon nie sien nie

toe jy my nie
onderstebo kon waai nie

het jy net eenvoudig
weggewarrel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz