ons paaie kruis nie in hierdie lewe nie

ons paaie kruis nie in hierdie lewe nie

lekker saam het ons gedraf
geskerts en gelag

sweet het gestroom
die hyg was erg

maar by die kruispad

het jy strak gesig
verbygehardloop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz