Jy was n begeerte roep gewees

Jy was n begeerte roep gewees

maar toe besef ek
jy was eintlik n hartklop roep

jy klop dieselfde note
dit rapid aaneen

die musiek laat los
n mal dans

ons vergaan in mekaar
rooi vloei die lawa

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz