n ster het verskiet n ster het verskiet December 18, 2011 ek het in die donker rondgedwaal jou lig het my verblind jy het my hand gevat en rigting gegee op my eiland nou het die lig verdof jou vasgemeerde boot het gereed gestaan jy het geroei na die vasteland Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!