Die klerestropers

Die klerestropers

sit op die punt van die loopplank
teen die tyd dat sy by die punt kom

is sy al kaalgestroop
deur die water oe

staroog gefokus
op die wiegende pelvis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz