saam in die oggend

saam in die oggend

eet hulle
die oggend

stil bewus
van mekaar

lewenslank getrou
lewenslank verbind

waarom kan ons
nie soos kolganse wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz