The breeze and i

The breeze and i

se met n sug
jy gee nie meer om nie

ons fluister
totsiens vir mekaar

en ook vir die drome
wat ons gedeel het

ons was n liefdeslied
so seker soos die maan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz