Die visserman …met die kind se stok

Die visserman …met die kind se stok

in die middel
van die diep donker dam

spartel ek
ek het my roeispaan verloor

die visserman
kom stadig aangeroei

en gooi sy lyn
dit haak pynlik aan my bors

Jesus skreeu hy
ons het nog n sondaar by

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz