Laat my toe om jou te bevry

Laat my toe om jou te bevry

laat my toe
om die draad

van jou kou
oop te knip

sodat jy
kan ontsnap

uit die wereld
van seatbelts

en vry kan vlieg
in die wereld

van

ontdek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz