Jy wandel in die tuin van eden en besluit wie moet lewe en wie moet sterwe
Met jou vlymskerp lem
besluit jy
wie kan vrug dra en wie nie
die wie nies tuimel grondwaarts
die wie kan beter, beter
hulle tuimel ook grondwaards
wie is ek
die pronkertjie
wat net vir nou kan blom
of die protea eternetus
wat virewig blom
my blare al verslons
my kleur verbleik
maar my hart klop
die ewigheids lied
life must go on
besef jy ook nou
jy het nog nooit jou ore ingestel
op my beat
Leave a Reply
Be the First to Comment!