In die baarmoeder lê die fetus opgekrul en sweef in die vrugwater

In die baarmoeder lê die fetus opgekrul en sweef in die vrugwater

Godskind redder is voorspel
maar ons het nie geweet

dat ons nog op ons knie
sal worstel en bely

en om vergewing vra
Jesus ons redder

is amper hier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz