As ek jou maar 20 jaar gelede geken het As ek jou maar 20 jaar gelede geken het January 25, 2012 dan was jy anders anders as nou soos wanneer jy na die horison staar as ek jou 20 jaar gelede geken het dan het jy vandag nie na die horison gestaar want ek sou daar gewees het ek is hier by jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!