Hoeveel sal jy my toelaat Hoeveel sal jy my toelaat January 25, 2012 ek lees die bladsye van jou siel ek sien die blink in jou oog die warm van jou lyf het my skuiling gegee teen die koue dit was eens ek kan nie nader kom nie die briket wat jy gooi die laaste rooiwarm briket vertroetel ek tot as tevergeefs Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!