My ……..SKAT
ek het gedroom van n skat
goud en silwer wat alles koop
my ryk sou maak
rolls royce en bently
my maat
en ook fancy pads
was toe geen skat gewees
toe spoel die golwe van die lewe
ons saam op die strand uit
dit was ek en jy
ons het gepraat
totdat die morester moerig was
ons het gelag en geskerts
was doof vir wereld gewees
toe sê ons vir mekaar
My …..SKAT
Leave a Reply
Be the First to Comment!