4137….Ek dink ………ek was al hier…..

4137….Ek dink ………ek was al hier…..

die lang plat berge op die horison
die plat vlakte strek eindeloos

die sand onder my voete

die driehoek houtskerm

die tien groot wit eiers

in die skadu

roer my

ek dink

ek was

voorheen

n volstruis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz