4138….Gee n mens jou hart weg

4138….Gee n mens jou hart weg

Nee jy kan nie

maar jy kan jou hart deel
n kwart driekwart

maar nie heel nie
sodat jou hart

weer kan heel

solank jy lewe
klop jou hart

vir die toekoms

niemand kan dit steel nie

en jou bloed laat stol nie

moet nie jouself straf nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz