Wat bring more

Wat bring more

ek worstel elke nag
oor die nuwe dag

in die vroe ure
word ek bang

ek was nie toegerus
vir die nuwe dag

op my kniee
gee God my vrede

goeiemore se die nuwe dag

en deel drome uit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz