Vandag is jump dag…4145

Vandag is jump dag…4145

die jong myna sien die son opkom
oranje geel blok vir blok
kruip die son

dit is tyd om sy vlerke te sprei
dit is tyd om te vlieg

met wyd gespreide vlerke
spring hy van die 30 ste verdieping af

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz