Ek is op soek na n gebreekte hart om te restoureer…4155

Ek is op soek na n gebreekte hart om te restoureer…4155

met woord en lied en omgee
verbind ek die wonde

my liefdeslied…al is dit hees
lok jou hartklop sag

jou oe weer sag en blink
ek dink

ons het mekaar gevind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz