Ons kan die sandloper nie keer nie …4170
die sand van tyd
glip tussen ons vingers deur
ons strek ons hande uit
na die plesiertjis van die lewe
die liefde
glip tussen ons vingers deur
ons gryp n handvol sonde
dit kruip tot in ons harte
en saai verwoesting
die gewonde hart wonder
WAAROM IS EK HIER
dan gryp ons die kruisboek
die boek van ewigheid
dit is vervelig om te lees
bladsy op bladsy
geen hyg
geen erotika
geen mooi stories
het jy al hooglied gelees
dit is hemels
baie meer nog
kry jy in die kruisboek
jou reis na die ewigheid
het so pas begin
jou GPS word ingestel
Leave a Reply
Be the First to Comment!