Ge- borsvoed…4173
die gedreun
van die vier kragtige enjins
sus hom gou aan die slaap
hy is n baba weer
hy vat aan die sag melkbors
en vind die stywe tepel
hy sluk die warm moedersmelk lustig
die sewentig jarige dame langs hom
het aanvanklik ongemaklik gevoel
toe die jong man
aan haar bloes begin vroetel het
sy het toe gedink
laat hom maar begaan
dit was so lanklaas gewees
dat sy geborsvoed het
Leave a Reply
Be the First to Comment!