Is jou mond nog rooi en rond…..4180

Is jou mond nog rooi en rond…..4180

ek wonder soms
na al die jare

is jou mond nog rooi en rond

die rooi het ek afgesoen
jou mond het rond geword
toe my hande dwaal

gou het jou mond
weer rooi geword

is jou mond nog rooi en rond

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz