Ek mis die nagte wanneer jy weg is….4194

Ek mis die nagte wanneer jy weg is….4194

jou hitte asem
nie oor my wang

jou langbeen
nie teen myne nie

my soekende hande

leeg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz