Hy sus sy baba……4195 Hy sus sy baba……4195 May 30, 2012 die jong man sit op die kant van die bed en sus sy baba hy het nie geweet die wittebrood sou so eindig nie sy slaap nagdeur die blink naald haar nagmaat sy baba kerm heelnag My God ek het soveel gebid ek weet nie eens hoe om n doek te ruil nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!