Verlore liefde……4209 Verlore liefde……4209 June 6, 2012 eendag sal ek liefhê maar my drome het nie die nag oorleef nie die oggendson het warm gegroet n nuwe dag se belofte ek droom nie in die dag nie eendag sal ek liefhê as ek weer kan droom Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!