Die skerwe van ons liefdes beker……4213

Die skerwe van ons liefdes beker……4213

verskrik kyk ons na mekaar
jare se skerwe lê gesaai

verbrokkelde verwagtinge
leeg is ons

ons kan nie meer plak nie

net God kan dit smelt
sodat ons weer kan begin

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz