Nog nooit begeer soos nou nie ……4221

Nog nooit begeer soos nou nie ……4221

jare het ons
ons begeer beheer

toe ontmoet ons
in storm en weer

die reen spoel
trane van blydskap

die weerlig slaan
lywe ruk

die reuk van blitz

hang in die lug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz