Die pad loop dood……4241

Die pad loop dood……4241

die hoofpad
het nou n pad geword

lekker het ek gery
tussen die hoe kranse

nou besef ek
die pad loop dood

ek staan voor die loodregte rotswand

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz