Ek hoor jou stem wanneer jy fluister……4252
wanneer die stroom jou stem meesleur
wanneer jy saam met voels sing
wanneer jy fluister vir die wolke
wanneer jy hartseer is
jou trane deurweek die dorre aarde
die blomme blom
wanneer hulle my sien
dan spoel die trane oor my wange
n man mag huil
wanneer sy liefling
fluister
ek het jou lief
Leave a Reply
Be the First to Comment!