Sy het elke aand gedans en die manne mal gemaak ……4255

Sy het elke aand gedans en die manne mal gemaak ……4255

sy het te veel gewys
die drank het gevloei

wanneer sy laag buk

het sy te veel gewys
het die manne n dubbel bestel

en ook dubbel getip
dit was dronkword tye gewees

as ek by die huis kom
dan sien ek 2 moerige vroue

wat my nou gaan bliksem

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz