Ek kry die swart boek

Ek kry die swart boek

agter in die biblioteek

groen gemuf

daar is geen naam op
nuuskierig maak ek dit oop

en lees
in die begin het God

ek is vagevang

God die skrywer
ken ek nie

maar Hy praat waar
ek stap uit huppelgees

Jesus het gesterwe
vir my

ek gaan

vir ewig lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz