Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261 Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261 July 14, 2012 vroeg in die more staan die ou bome en bewe hulle het die son alreeds gegroet hulle dennenaalde beweeg effens is dit bewe of die wind se lewe hulle bid Vader laat die byle asseblief vandag verbygaan Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!