Die snywind kerf ons liefde Die snywind kerf ons liefde July 26, 2012 sy het die venster oopgelaat ek het daardeur geklim keer op keer het die snywind ons opgekerf die reste van die laaste winter lê tussen ons Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!