Vandag is my verjaarsdag…..En nie een het my gebel nie …..4277

Vandag is my verjaarsdag…..En nie een het my gebel nie …..4277

ek is alleen met my pen
ek skryf my lewe

dit vloei soos rooi bloed
tien duisend woorde vloei

n duisend penne
my plesier

denke vloei

daar is geen grense nie

net sommige van ons weet

van niks

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz