Jou saamsmelt…..4280 Jou saamsmelt…..4280 August 1, 2012 is soos die sand van die woestyn wat ons duin is soos die branders wat ons rol is soos die sag wolke wat ons omvou is soos die kontrak wat ons vir ewig bind ek vlug vir die bande wat vir ewig bind verwese staan sy en sien my vlug Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!