die vuur van jou liefde…….4282

die vuur van jou liefde…….4282

ontbrand in my
n houtskool vuur

wat warmer en warmer word

sodat ons die fillets
van die lewe kan rooster

tot n sappige happie
wat ons saam kan geniet

die beste braai ooit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz