wegvat hart………4293
ek vat my hart weg sê sy
terwyl sy voor die spieel staan
en haar klere sensueel aantrek
my hart is net joune
wanneer ek vir jou voel
jy is nie al een nie
die dag as jy genoeg geld het bel my
dan kan jy miskien langer ry
sê sy uitdagend
sy draai om
haar swart maskara oe verstar
die dolk deurboor haar slanke nek
hy vat die driemiljoen lotto wenkaartjie
en vreet dit op
die dolk vind weer sy merk
Leave a Reply
Be the First to Comment!