donker diep dam ……4304

donker diep dam ……4304

ek weerkaats
in die donker water

ek sien myself
my gesig vertrek

toe die muskiet
op my voorkop kom sit

ek skrik my gat af
toe die barber

die muskiet vreet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz