Omdat die wind my waai…….4207

Omdat die wind my waai…….4207

daaro is ek nie altyd dieselfde nie

ek is n donker wolk
wat laag in die blou lug hang

as die wind my waai
word ek die donder in

en stort op die
wat vir my gelag het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz