Die man met die aartappelmoer…….dit weg ……..4209
en sê julle moet almal vertel
alles vir julle vrouens vertel
die manne kyk na mekaar
die castle blikkies kraak
dis hul antwoord
die jolle en die skelmpies
sluit ons uit
geesdriftig word die arms geswaai
die TV kameras vier n fees
good shots sê hulle
News shots sê hulle
die storm bars los in die geploegde land
modder en aartappels spat
die oes gaan swak wees vanjaar
50 000 vrouens verwag dat hul mans rugby en
bier gaan los
45 000 mans
los die rugby
die trane vloei
Leave a Reply
Be the First to Comment!