Ek skryf met jou swanger bloed…….4211

Ek skryf met jou swanger bloed…….4211

die embrio wat
krampagtig vasklou

die waterige bloedstroom
van ses dae was te veel

en word uitgewerp
in die hel

van hartseer en verdriet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz