As jy eens liefgehad het……4212

As jy eens liefgehad het……4212

dan kan jy nie afstaan
van eie wees nie

van die saamwees
van die eenwees

wat meer kan ek wees

jou warmte ontvou my
jou liplekker knusdruklyf

herinner my aan
die tyd toe ek
jou liefgehad het

…..ek verlang
na jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz