y het in die gange van my hart verdwaal

y het in die gange van my hart verdwaal

elke hartklop kan jy hoor
en weet dis vir jou

my hartklep keer dat jy ontsnap

vir ewig gaan jy
in my purper kamer woon

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz