Bottel sonder label

Bottel sonder label

ek het jou nie geken nie
en het hard gevry

geskree en gekreun vele kere

maar die volgende oggend
was daar nie n label

op die bottel wilde wyn gewees nie

wat was jou naam gewees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz